Speelgroepie

Klein Theo het speelgroep toe begin gaan hierdie jaar! Drie oggende 'n week van 8:15 tot 12uur...

Ons dink hy geniet dit, alhoewel hy soggens maar protesteer om te gaan! Die skool is vreeslik oulik met twee Mammas, Tannie Talitha en Tannie Zelda.

Comments