Dertig!

Seker bietjie hoogtyd dat ons weer iets in die moedertaal skryf, en wat kan 'n beter geleentheid wees as Mev Juiced se 30ste? Jip, sy lykit nie, maar ons het die groot mylpaal gevier deur die Village Center saal hier op kampus uit te boek, en 'n stuk of 20 vriende oor te nooi. Ons het selfs bietjie gelangarm - van ons SA vriende het gejoin terwyl on Amerikaanse vriende hulleself iewers tussen beindruk, gefasineer, en verbaas bevind het. 'n paar kiekies volg...

In case you missed that: Elsa turned 30 and here are a few pictures from the party we threw...

Comments