Reghardt eet pampoen!

Op 17 wekies het my kleinste liefling begin honger word van net melk...pampoen is bedien! Hy eet nou reeds wortel, murgpampoentjies, appel en peer ook...

Pampoen was hy nie mal oor nie! 


Wortel is baie beter!


Comments