TTheo se woordjies is te oulik! Ek het probeer om 'n paar foneties vas te vang:
Kiekame - klimrame
Oe"kip - oopmaak
Toetiedaai - skroewedraaier
Toendank - koeldrank
Mallemoen - waatlemoen
Wakie - water
Kiekaper - stootskraper
Duiwie - druiwe
Pikkiekie - pilletjie
Foeitie - sweetie
Aantrenk - aantrek
Aansint - aansit
Gister het hy vir Ouma 'gebel' en gese 'Ouma Matild, kom hie, koffi drink' :)
Comments