Theo se taalontwikkeling voel vir my baie vinnig! Maar ek is 'obviously' nie objektief nie ;)
1. Water: wakiekie
2. Kabouter en Bob the builder kom albei uit as 'boude-boude'
3. Hamer: hamie
4. Perfek: pefek
5. Hy se as ek 'n voorstel maak dat ons iets doen, 'goei idee'
6. Oupa Chris: oupa Klis
7. Ouma Marie: ouma Mie
Ek wil graag volgende week begin 'pottytrain'...Theo wil graag sy stickers kry as hy regkry om te peepee...vreeslike ywerige probeerder dus! Te oulik!
Comments