Theo bring gister 'n verjaardagkaartjie en 'n bottel tabasco van die koffietafel af...
"Hie is Mamma se briefie en Mamma se bier" :) Op die foto bo het hy gegrimeer met my mascara...
Reghardt het uit sy bumbo stoeltjie uitgerol en op sy maag op die kas :) gelukkig was Mamma net daar om te vang!!
Comments