14 April 2008




Jaar een is verby! Voel glad nie moontlik nie, maar die kalender het regtig gesê dis ons eerste anniversary...
En mag ek net bysê my man is steeds erg romanties, hou van interessante restaurante (soos hierdie een met 'n uitkyk oor San Jose) en vrou-bederf (soos bo gesien!).
:-)

Comments

Unknown said…
Wow. Kan jy dit glo. Jammer dat ek nou eers geluk se, maar het regtig nie geweet nie, en dinge gaan lekker dol hier met kleine X en al daarmee saam.

Hoop darem die eerste jaar was wonderlik gewees, en mag die volgende 50 net so goed wees.