Jaar een is verby! Voel glad nie moontlik nie, maar die kalender het regtig gesê dis ons eerste anniversary...
En mag ek net bysê my man is steeds erg romanties, hou van interessante restaurante (soos hierdie een met 'n uitkyk oor San Jose) en vrou-bederf (soos bo gesien!).
:-)
Comments
Hoop darem die eerste jaar was wonderlik gewees, en mag die volgende 50 net so goed wees.